30/05/2012

Hasie wit


Hasie wit

doodstil in die gras gesit

rondgewip

en

weggehol

net 'n

bolletjie

spierwit

wol!

Elizabeth Kendall ©

2 comments:

  1. My kleindogter het ook een van hierdie bolletjies spierwit wol, ook nou weg gehol, bly sommer êrens op die landgoed. Jou skets lyk nes Ms Whisky, pragtig!

    ReplyDelete
    Replies
    1. So bly jy het geniet Maree, dankie! ;-) Ek onthou nog so goed toe ek 'n kind was en my hasie (wat ek vir 'n halfkroon by die skool gekoop het), het weggehol....hoe seer my ou hartjie toe was!

      Delete