Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd...
Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.
'n Mens kan so baie uit die natuur leer! Kyk na die duiwe. Lewensvreugde op sy beste! Carpe diem! Gryp die dag, maak die beste van elke geleentheid, leef gelukkig.