Net hier voor my op die grond
het ek die liefste ding gekry-
stertjie rooi en verder bont,
en nie die minste bang vir my.
Kyk, ek neem hom in my hand.
“Foeitog, kleinding, wat is jy?”
Haai! hier-jy! Jou klein kalant!
Kyk nou hoe laat skrik jy my!"
het ek die liefste ding gekry-
stertjie rooi en verder bont,
en nie die minste bang vir my.
Kyk, ek neem hom in my hand.
“Foeitog, kleinding, wat is jy?”
Haai! hier-jy! Jou klein kalant!
Kyk nou hoe laat skrik jy my!"
(Ek het dié gediggie op Laerskool geleer en sou baie graag wil weet wie die digter is.)
En die dorings pla hom nie eers nie! My akkedissies bak te heerlik in die sonnetjie teen die muur van my badkamertuin - gister het ek vier getel!
ReplyDeleteDankie vir die inloer Maree! Ja hulle is te dierbaar, inwonende loseerders!
Delete