Hierdie outydse wit bekers en emmertjie het ek van my Ma ge-erf, dit staan op my yskas. Die skaal het ek by 'n pandjieswinkel gekoop....sommer maar net vir lekker onthou.
So baie duiwe op die dak sorg soms vir heelwat fluisterwoorde.
En soms inspireer een van my eie skilderye my om 'n versie te skribbel!
(Blogger laat my nie toe om die prentjie groter te maak nie, sit maar jou brilletjie op asb.
of as jy beter wil sien, kom kyk hier by Verse en vrolikhede.)
Al hierdie "skryf-en-speel" kaartjies kan op RedBubble gekoop word, sou jy wou. Die kwaliteit is uitstekend!
No comments:
Post a Comment