28/03/2015

Voëltjievoerders en geveerdes

Voëls in 'n tuin is en bly 'n vreugde! Hier is my nuutste voëltjievoerder: 'n plat plank met randjies sodat die saad nie maklik afval nie, stewige tou en siedaar! Dit hang aan die granaatroos se tak reg langs ons slaapkamervenster. Terapie op sy beste! Ons geveerde vriende moet nou net eers gewoond raak daaraan, dan kan die feesmaal begin! 



2 comments:

  1. Pragtig Liz! Dit het nie lank gevat vir hulle om gewoond te raak nie, né?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Nee gladnie! En watter vreugde is dit nie net elke dag nie. Hoop jy geniet ook nog jou Bronkies-plankie!

      Delete