23/03/2015

Kuns in die natuur

Oral is daar kuns: vorms, teksture, kleure. Skoonheid. Kyk net en waardeer dit wat jy sien, elke dag. 

2 comments:

  1. Ek is ook net so lief vir die patrone van spoelklippe en mos Liz, ware kuns uit die natuur!

    ReplyDelete
    Replies
    1. O jaaaa, dit is!! En een van die dae is dit weer somer!

      Delete