05/04/2014

Duiwe



 
 Amper slaaptyd

 
 'n Lekker bad om te geniet!!



 

'n  Klein ou babaduif in die tuin.
                                                                                    Altyd tuis op die huis se dak.
 






 Blink duiwe oë.
 
 
 
 
 
 Sagte vere van 'n duif. 



2 comments:

  1. Wow! Almal pragtige foto's Liz! Wat 'n wonderlike versameling van al "jou" duiwe! Ek's veral lief vir die opgepofde duif op die klip en die een langs die stomp op die gras, pragtig!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie Maree!! Ja hulle is so deel van my soos koffiedrink en tandeborsel!! Waardeer jou inloer hier baie!

      Delete