15/03/2014

Kleur is orals

Nà die baie reën lyk die wêreld sommer anders. Kom stap saam met my deur die tuin! 


GROEN mos klou vas teen klippe en boomstamme. 


Ek kan my verkyk aan die lyne en patrone van die ornamentele gras by die voëls se waterbak.

Kuns in die natuur. 

 
Bloedrooi blom die gerberas. 
Oos wes, tuis bes!

2 comments:

  1. Ek's MAL oor al die groen na die reën! My rotse is ook almal so groen en die rooi van jou Gerberas is eksoties so tussen-in!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dankie vir die heerlike terugvoer Maree!! Tuinmaak en geniet is hoog op my lysie!!

      Delete