19/09/2015

Carpe diem!

'n Mens kan so baie uit die natuur leer! Kyk na die duiwe. Lewensvreugde op sy beste! Carpe diem! Gryp die dag, maak die beste van elke geleentheid, leef gelukkig.


2 comments:

  1. Kyk net hoe vreugdevol! Pragtige foto's Liz!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dankie baie Maree, kon my verkyk aan die duiwe se manewales in die water!

      Delete