26/06/2014

Kuns en ek

Ek kan my nie voorstel hoe my wêreld sonder kleur of kuns sou wees nie. In hierdie koue winter gee dit my warmte en groot plesier om daagliks my tyd te verwyl met dié dinge wat my so naby aan die hart lê!
 
 'n Dag in die veld....

 
Hier is 'n collage van al my jongste skilderye. Heerlik op Picasa gespeel om dié collage te maak!

2 comments:

  1. Nie alleenlik is ons geseënd om te kan doen wat vir ons plesier gee nie Liz, dis uiters belangrik om 'n passie te hê, dit maak vir 'n gesonde liggaam en 'n gesonde siel! Pragtige skilderye!

    ReplyDelete
    Replies
    1. 'n Lekker varrassing om jou mooi boodskap hier te lees Maree, baie dankie! Ja dis baie waar. x

      Delete