29/05/2012

Jy



Pluk vir my 'n blom
as jy weer hierlangs kom
want dan kan ek dit vir jou sê -
dis JY wat ek wil hê!



Elizabeth Kendall ©

2 comments:

  1. Die mooiste kleure en woorde! Ek het nie hier by jou followers aangesluit nie, want ek volg jou in my Reader! xx

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ag dis wonderlik, ek is so bly jy geniet my kinder-jubels!

      Delete