Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
13/12/2014

Douvoordag

›
Vanoggend, nog voor die son die aarde vuurwarm gebak het, het ek met my kamera 'n draai deur die tuin gaan loop. Alles was vars, fris e...
21/11/2014

As iets groei !

›
Anderdag kuier 'n vriendin by my en vertel dat haar man "onsteld" was omdat 'n mielie tussen die blomme in die voortuin op...
2 comments:
05/09/2014

Daar is vordering

›
Dit het intussen lente geword. Heerlik, heerlik, heerlik verby. Gisteroggend vroeg het ou Jacob al die beddings voorberei, kompos ingewerk e...
2 comments:
25/08/2014

Ons eie groentetuin

›
Dis nog maar net die begin. Toe die huis agter ons verkoop word in Februarie, besef ek dat die agterste muur tussen die twee huise na regte ...
2 comments:
20/07/2014

Kyk (weer) na die wilde voëls

›
  Kransduif Tiptol Tortelduif Om die voëls in die tuin dop te hou dié tyd van die jaar verskaf groot plesier. Miskien omdat d...
2 comments:
‹
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.