Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd...
Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.
Pages
▼
20/07/2014
Kyk (weer) na die wilde voëls
Kransduif
Tiptol
Tortelduif
Om die voëls in die tuin dop te hou dié tyd van die jaar verskaf groot plesier. Miskien omdat die res van die tuin nog in 'n winterslaap vertoef. Tot selfs die gehardste vetplante het vanjaar 'n knou gekry.
Kransduif
Tiptol of soos iemand anderdag genoem het: Pietgeelgat of Geelgatkluitjiekorrels. Is dit nou nie 'n mooi Afrikaanse naam nie? Volrond.
Heerlik om weer te kyk Liz!
ReplyDeleteEn heerlik om jou spore hier te kry, dankie Maree!
Delete