Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
15/04/2016

'n Dag buite

›
Die weer is dié tyd van die jaar net wonderlik. Elke dag is 'n stuk seën en genade. Herfs is en bly my gunsteling seisoen. Dit was hoog...
2 comments:
12/03/2016

Reën maak mense bly!

›
Lanklaas het ek dié wonderlike geluid van sagte reën dwarsdeur die nag gehoor. Lanklaas. Dis seker daarom dat dit so héérlik was om weer ...
23/01/2016

Herlewing

›
Hy het half-verlate in die tuin gestaan, in die grond geplant naby die voorste heiningmuur. Nie genoeg son gekry nie. Die koue winter was o...
2 comments:
20/01/2016

Vetplante

›
Die wonderlikste plante onder die son! Nie baie afhanklik van water nie en altyd immergroen en mooi! Mens plant elkeen van hierdie (soms)...
2 comments:
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.