Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
30/12/2014

Stapelia, die wonder daarvan

›
Die stapelia of aasblom is inheems aan Suid-Afrika. Ek is so gelukkig om een daarvan in my tuin te hĂȘ. Wat 'n interessante plant is dit ...
2 comments:
21/12/2014

Kleur in my lewe

›
Die aarde sing 'n loflied. Elke dag. Mens moet net luister. Ek het nie baie nodig om bly te word nie, veral nie as dit by die natuur kom...
2 comments:
13/12/2014

Douvoordag

›
Vanoggend, nog voor die son die aarde vuurwarm gebak het, het ek met my kamera 'n draai deur die tuin gaan loop. Alles was vars, fris e...
21/11/2014

As iets groei !

›
Anderdag kuier 'n vriendin by my en vertel dat haar man "onsteld" was omdat 'n mielie tussen die blomme in die voortuin op...
2 comments:
05/09/2014

Daar is vordering

›
Dit het intussen lente geword. Heerlik, heerlik, heerlik verby. Gisteroggend vroeg het ou Jacob al die beddings voorberei, kompos ingewerk e...
2 comments:
‹
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.