Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
31/05/2014

Kyk na die wilde voƫls

›
Vroegoggend hoor ek hulle al. Altyd vrolik. Altyd bly. Somer en winter. Ons geveerde vriende is nie net 'n lus vir die oog nie, hulle i...
2 comments:
30/05/2014

Mooi prentjies is belangrik

›
In die tyd waarin ons lewe is dit lewensbelangrik om elke dag iets moois raak te sien en te geniet. Ons onlangse besoek aan die Kaap en ver...
09/05/2014

Sommer net vir die lekker!

›
Ek was onlangs by Vlu-Noord se kongres waar ek van my kuns uitgestal en verkoop het. Dit was interessant om te sien waarvan die vrouens hou ...
2 comments:
28/04/2014

My rose en ek

›
Vir jare sonder tal staan my wit icebergs al langs die paadjie hekkie toe. Tevrede. Tot onlangs. Skielik begin die blare vreeslik erg roes k...
2 comments:
‹
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.