Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
09/05/2014

Sommer net vir die lekker!

›
Ek was onlangs by Vlu-Noord se kongres waar ek van my kuns uitgestal en verkoop het. Dit was interessant om te sien waarvan die vrouens hou ...
2 comments:
28/04/2014

My rose en ek

›
Vir jare sonder tal staan my wit icebergs al langs die paadjie hekkie toe. Tevrede. Tot onlangs. Skielik begin die blare vreeslik erg roes k...
2 comments:
05/04/2014

Duiwe

›
Kransduiwe, tortelduiwe, rooiborsduifies. Heeldag en elke dag. Soggens as ek wakker word, hoor ek hulle. Saans as ek gaan slaap, koer hull...
2 comments:
01/04/2014

Kosmos

›
O dis lekker om te lewe!! Vanoggend voel ek sommer net lus om koers te kies iewers heen en foto's te loop neem. Ek het gister doelbewus...
‹
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.