Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
01/04/2014

Kosmos

›
O dis lekker om te lewe!! Vanoggend voel ek sommer net lus om koers te kies iewers heen en foto's te loop neem. Ek het gister doelbewus...
15/03/2014

Kleur is orals

›
Nà die baie reën lyk die wêreld sommer anders. Kom stap saam met my deur die tuin!  GROEN mos klou vas teen klippe en boomstamme.  ...
2 comments:
12/03/2014

Daar's water!!

›
Sedert die 1e Maart 2014 reën en reën en reën dit aanmekaar hier in ons kontrei en in groot dele van ons lieflike land. By baie plekke is da...
4 comments:
28/02/2014

Hondekinders

›
"Honde is wonderwerke met pote!" het iemand eenkeer gesê. Dis so waar. Ons twee honde kwalifiseer beslis. Geen sielkundige behand...
‹
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.