Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
06/08/2013

Vakmanskap

›
2 comments:
03/08/2013

'n Oggend in die tuin

›
Dis nog ver van somer af, maar bedags skyn die winterson heerlik louwarm op die kaal takke en bruin blare. Toe ou Jacob Donderdag weer hier ...
2 comments:
29/07/2013

Songeel

›
  Geelvink vlieg en geelvink gooi sy goudgeel spatsels tussen groen ek staan verwonderd hier van onder af en kyk wat geelvink...
20/07/2013

Net 'n bietjie inspirasie

›
Op 'n dag kom sit twee rooiborsduifies en mooi lyk op die stomp langs die waterbak. Ek kry dit reg om 'n foto te neem wat mooi i...
08/07/2013

"Nee, ek sal nooit weet nie....of sal ek?"

›
Toe ek loop sê sy: "Nou gaan ek eers vir die Here dankie sê dat Hy jou gestuur het..." My oë raak nat van kleinweestrane. Ek het ...
2 comments:
06/07/2013

Kom kuier in die tuin...

›
2 comments:
02/07/2013

Tyd het vlerke

›
Ons hoor dit so baie: "Die tyd vlieg!" Gister is verby. Vanoggend herkou ek nog aan die stukkie tyd wat ek gister kon koester, di...
2 comments:
‹
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.