Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
06/07/2013

Kom kuier in die tuin...

›
2 comments:
02/07/2013

Tyd het vlerke

›
Ons hoor dit so baie: "Die tyd vlieg!" Gister is verby. Vanoggend herkou ek nog aan die stukkie tyd wat ek gister kon koester, di...
2 comments:
29/06/2013

Kleinkinderkuns op 'n Saterdagoggend.

›
Die dag lê oop voor ons en wag....wat gaan ons drie daarmee maak? "Ouma, ons het nog nie eers een keer geverf nie, Ouma werk net!!...
26/06/2013

Blog jou!!

›
Ek het vandag heeldag probeer om 'n nuwe blog te maak om my kuns en foto's te bemark, ( lees VERKOOP) maar alles tevergeefs sê die P...
2 comments:
27/04/2013

Brakenjan

›
Hy's slim. Hy's oulik. Hy kan "praat." Hy sê vir my wanneer hy in sy bedjie wil gaan lê, wanneer hy wil uitgaan, wanneer ...
‹
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.