Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
26/01/2013

Om Ouma te wees

›
Om Ouma te wees kan baie dinge beteken. Dit kan beteken dat spensrakke altyd kreun onder blikke vol heerlike gebak: soetkoekies, jamter...
2 comments:
03/12/2012

'n Handvol (en 'n hartvol) vere!

›
  Dit is 'n Sondagmiddag in Bronkhorstspruit en heerlik rustig in die tuin. Nie te warm nie. Nie te koud nie. Net lekker. By die wa...
2 comments:
04/11/2012

Tyd kan nie vasgehou word nie

›
Ek blaai deur foto-albums van my kleinkinders. Lekker. Liefgoed van Ouma en Oupa. Amy is al twaalf jaar oud gewees vanjaar (2012). Waar is ...
2 comments:
02/11/2012

Die kind in my!

›
Ek hou van speel! En ek is mal oor kleure. Dis die kind in my wat my hierdie blog laat begin het. Mag sy nooit oud word nie...daai kind! Di...
20/10/2012

Duiwe: verse en vrolikhede

›
  Kransduif pienkpoot op my huis se dak vredig en op sy gemak     Donsveer droom 'n babaduif op 'n plat klip in die t...
2 comments:
‹
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.