Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
Showing posts with label vreugde. Show all posts
Showing posts with label vreugde. Show all posts
07/11/2015

Kwikstertjie

›
Ek sien hom deur die badkamervenster. Salig gelukkig sit hy op die stomp en versorg sy vere. Vir wie maak hy hom so mooi op hierdie warm Sat...
2 comments:
24/07/2015

Brakkies, ons hondekind.

›
Niemand op hierdie aardbol lyk so beteuterd soos  Brakkies as ek gou iewers heen moet ry nie. Hy staan verlore op die plaveisel agter die h...
2 comments:
17/06/2012

Dis mos nou lekker!

›
Van l.n.r.: Isabella, Reuben, Joshua en Amy. Hier het hulle "skool gespeel" en die outydse skoolbank in die voorportaal is mos i...
4 comments:
30/05/2012

Blou voël

›
Blouste blou voël op die tak hoe weet jy as die son gaan sak, hoe weet jy waar die winde waai en of die hoenderhaan weer vroegd...
2 comments:
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.