Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
Showing posts with label tyd. Show all posts
Showing posts with label tyd. Show all posts
21/08/2015

Nuwe lewe

›
Gister was so 'n lekker dag! Louwarm. Die ergste koue van die winter het die wyk geneem en die dae begin heerlik raak. Al dra mens nog ...
2 comments:
14/01/2014

Wat is nou eintlik die heel lekkerste?

›
Van al die soorte kuns wat ek doen, is waterverf die heel lekkerste. Vandag was dit! So skoon. So gewillig. So "kunserig". Môre s...
02/07/2013

Tyd het vlerke

›
Ons hoor dit so baie: "Die tyd vlieg!" Gister is verby. Vanoggend herkou ek nog aan die stukkie tyd wat ek gister kon koester, di...
2 comments:
04/11/2012

Tyd kan nie vasgehou word nie

›
Ek blaai deur foto-albums van my kleinkinders. Lekker. Liefgoed van Ouma en Oupa. Amy is al twaalf jaar oud gewees vanjaar (2012). Waar is ...
2 comments:
30/05/2012

Die lewe

›
Gr.1: Wat Juffrou sê is alles waar en sy weet baie, dis nou klaar! "eet jou groente en jou vleis.." Ek eet my kos, ek s...
2 comments:
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.