Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
Showing posts with label son. Show all posts
Showing posts with label son. Show all posts
23/01/2016

Herlewing

›
Hy het half-verlate in die tuin gestaan, in die grond geplant naby die voorste heiningmuur. Nie genoeg son gekry nie. Die koue winter was o...
2 comments:
07/09/2015

Kleur in die tuin

›
O, die son skyn weer! Hoera, hoera! Vanjaar was ons betyds met die kraalmis-en komposmengsel, want net nà ons dit uitgestrooi het, val die ...
2 comments:
25/08/2014

Ons eie groentetuin

›
Dis nog maar net die begin. Toe die huis agter ons verkoop word in Februarie, besef ek dat die agterste muur tussen die twee huise na regte ...
2 comments:
06/12/2013

Regpak en wegpak

›
Daar hang 'n vakansie-atmosfeer oor alles dié tyd van die jaar. So lekker. Alles en almal is so half "afgeskakel" en sommer oo...
2 comments:
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.