Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
Showing posts with label peppadews. Show all posts
Showing posts with label peppadews. Show all posts
20/03/2015

Groentetuin word kruietuin

›
Om 'n groentetuin te kan hĂȘ, bly steeds 'n uitdaging. Die rede: nie heeltemal genoeg son in my tuin met die baie groot bome nie. ...
4 comments:
21/12/2014

Kleur in my lewe

›
Die aarde sing 'n loflied. Elke dag. Mens moet net luister. Ek het nie baie nodig om bly te word nie, veral nie as dit by die natuur kom...
2 comments:
21/11/2014

As iets groei !

›
Anderdag kuier 'n vriendin by my en vertel dat haar man "onsteld" was omdat 'n mielie tussen die blomme in die voortuin op...
2 comments:
05/09/2014

Daar is vordering

›
Dit het intussen lente geword. Heerlik, heerlik, heerlik verby. Gisteroggend vroeg het ou Jacob al die beddings voorberei, kompos ingewerk e...
2 comments:
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.