Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
Showing posts with label ouma. Show all posts
Showing posts with label ouma. Show all posts
06/03/2013

Bellakind

›
Sy het by Ouma kom slaap dié Vrydagaand. Haar bruin ogies het geblink soos albasters. Van blywees en van lekker. Ons het heerlike dinge so ...
26/01/2013

Om Ouma te wees

›
Om Ouma te wees kan baie dinge beteken. Dit kan beteken dat spensrakke altyd kreun onder blikke vol heerlike gebak: soetkoekies, jamter...
2 comments:
17/06/2012

Dis mos nou lekker!

›
Van l.n.r.: Isabella, Reuben, Joshua en Amy. Hier het hulle "skool gespeel" en die outydse skoolbank in die voorportaal is mos i...
4 comments:
15/06/2012

Vier hartkamers vol!

›
Amy en Joshua, sy in Gr. 6 en twaalf jaar oud. Hy in Gr. 2 en sewe jaar oud. Isabella en Reuben. Sy in Graad 3 en 8 jaar oud. Hy in Gr...
4 comments:
08/06/2012

Hierdie Ouma speel karretjies.

›
Joshua Reuben In die voorste kamer op twee van die rakke staan dit uitgestal. Regte grênd karret...
2 comments:
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.