Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
Showing posts with label klippe. Show all posts
Showing posts with label klippe. Show all posts
12/02/2015

Ons ou huis

›
  Die huis waarin ons woon is oud. My Pa het die huis by sy niggie gekoop toe ek in St. 4 was. Dit was ses-en-vyftig jaar gelede. Ek dink ...
2 comments:
05/04/2014

Duiwe

›
Kransduiwe, tortelduiwe, rooiborsduifies. Heeldag en elke dag. Soggens as ek wakker word, hoor ek hulle. Saans as ek gaan slaap, koer hull...
2 comments:
15/03/2014

Kleur is orals

›
Nà die baie reën lyk die wêreld sommer anders. Kom stap saam met my deur die tuin!  GROEN mos klou vas teen klippe en boomstamme.  ...
2 comments:
03/08/2013

'n Oggend in die tuin

›
Dis nog ver van somer af, maar bedags skyn die winterson heerlik louwarm op die kaal takke en bruin blare. Toe ou Jacob Donderdag weer hier ...
2 comments:
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.