Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
Showing posts with label kaktus. Show all posts
Showing posts with label kaktus. Show all posts
15/04/2016

'n Dag buite

›
Die weer is dié tyd van die jaar net wonderlik. Elke dag is 'n stuk seën en genade. Herfs is en bly my gunsteling seisoen. Dit was hoog...
2 comments:
20/01/2016

Vetplante

›
Die wonderlikste plante onder die son! Nie baie afhanklik van water nie en altyd immergroen en mooi! Mens plant elkeen van hierdie (soms)...
2 comments:
07/09/2015

Kleur in die tuin

›
O, die son skyn weer! Hoera, hoera! Vanjaar was ons betyds met die kraalmis-en komposmengsel, want net nà ons dit uitgestrooi het, val die ...
2 comments:
31/01/2015

Nog steeds vetplante

›
Hoe meer ek oor vetplante lees, hoe meer wil ek weet. Ek vergeet die name, baie lyk so eenders, mens raak skoon verward. Tog weet ek, ek sa...
2 comments:
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.