Speel-speel

Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd... Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.

Pages

▼
Showing posts with label Labrador. Show all posts
Showing posts with label Labrador. Show all posts
24/07/2015

Brakkies, ons hondekind.

›
Niemand op hierdie aardbol lyk so beteuterd soos  Brakkies as ek gou iewers heen moet ry nie. Hy staan verlore op die plaveisel agter die h...
2 comments:
28/02/2014

Hondekinders

›
"Honde is wonderwerke met pote!" het iemand eenkeer gesĂȘ. Dis so waar. Ons twee honde kwalifiseer beslis. Geen sielkundige behand...
26/12/2013

Hondekinders

›
Ons twee honde is nes kinders. Hagar, die Labrador is nou ongeveer agt jaar oud. Ons het hom present gekry na 'n jaar van rou oor L...
2 comments:
24/08/2013

Brakenjan se dinge

›
Ontmoet vir Brakenjan. Hy is my miniatuur worshondjie en nou alreeds vier maande deel van ons lewens. Dat hy al baie diep in ons twee...
2 comments:
›
Home
View web version

About Me

My photo
Elizabeth Kendall
The joy of painting must never be underestimated. The key to selling more work is to find your own voice. All artists have a unique voice and we can all find it.
View my complete profile
Powered by Blogger.