Kom word weer 'n kind, kom kuier en geniet! Jy het heeldag tyd...
Daar is kopiereg op my skryfwerk en foto's. As jy dit wil gebruik is jy welkom, maar onthou om my te erken.
Pages
▼
23/03/2015
Kuns in die natuur
Oral is daar kuns: vorms, teksture, kleure. Skoonheid. Kyk net en waardeer dit wat jy sien, elke dag.
Ek is ook net so lief vir die patrone van spoelklippe en mos Liz, ware kuns uit die natuur!
ReplyDeleteO jaaaa, dit is!! En een van die dae is dit weer somer!
Delete